Is jy seksueel gemolesteer? Jy is nie alleen nie. Een uit elke drie vroue en een uit sewe seuns is seksueel misbruik voor hulle 18 jaar oud is. As jy as kind gemolesteer is lei jy heelwaarskynlik nog steeds aan die effek (lang termyn gevolge) daarvan op jou [...]