Project Description

Persoonlike Probleme?

  • Moeg gestoei?
  • Moedeloos?
  • Kan jy goed nie hanteer nie?
  • Weet jy nie watter kant toe nie?
  • Is die lewe te veel?
  • Worstel jy met ‘n probleem?
  • Kan jy nie vrede kry nie?
  • Wil jy vry kom van dinge wat jou terughou in die lewe?
  • Wil jy ‘n lewe in oorvloed hê?

Jy worstel met:

‘n Moeilike tyd in jou lewe
Geestelike onderwerpe
Angs, woede, stres, depressie
Die sukkel met die oorgang na ‘n nuwe lewensfase
Selfontwikkeling en groei
Verhoudings probleme soos konflik, verwerping, vergifnis
Herstel na gebroke verhoudings,
En vele meer…..

Die goeie nuus vir jou is, dit kan anders wees. Ek kan ‘n verskil in jou lewe maak. Ek kan jou help om ontslae te raak van jou las en om weer die lewe in oorvloed te leef.

Om hulp te kry kan nie makliker wees nie – dit is ‘n oproep vêr. Moenie uitstel nie, kry nou hulp.

Maak dadelik ‘n afspraak. Ek sal jou graag help met jou persoonlike probleme.

KONTAK BESONDERHEDE

ONTMOET DR. GRETHA HEYMANS

Dr. Gretha bied hulp aan mense wat sukkel met ‘n verskeidenheid van kwessies, insluitende depressie, spanning, of krisisse van die geloof, seksuele molestering, huwelik-, en gesinsprobleme en ‘n verskeidenheid van ander probleme.

DR. GRETHA HEYMANS
DR. GRETHA HEYMANSTERAPEUT
Dr. Heymans het verskeie grade in Teologie en ‘n meesters en doktors graad in Pastorale Terapie berader. B.A. (UOVS), B.Th (UOVS), NDT (UOVS), M.Th (UOVS), Ph.D (UOVS).

KONTAK MY

Komtak my gerus vir enige navrae of om n afspraak te maak.

Aanlyn berading beskikbaar