Huweliksberading
Ongelukkig in jou huwelik? Leer hoe om bestaande probleme konstruktief te hanteer en van die huwelikskrisis ’n geleentheid tot verdieping en groei te maak.
Lees Meer →’n Pastorale terapeut is iemand wat lewensvraagstukke vanuit ’n geloofsperspektief aanspreek en jou begelei om heel te word.
Ongelukkig in jou huwelik? Leer hoe om bestaande probleme konstruktief te hanteer en van die huwelikskrisis ’n geleentheid tot verdieping en groei te maak.
Lees Meer →
Moeg gestoei of moedeloos? Kry professionele ondersteuning vir angs, woede, stres, depressie, geloofskrisisse en moeilike lewensfases.
Lees Meer →
Gaan jy trou? Ons 6-sessie huweliksvoorbereidingsprogram bou ’n stewige fondament vir kommunikasie, konflikhantering en emosionele intimiteit.
Lees Meer →
Jy is nie alleen nie. Dit is moontlik om genees te word van die langtermyngevolge van seksuele misbruik en weer ’n lewe van heelheid en oorvloed te hê.
Lees Meer →
Holistiese visualisasieterapie wat hand aan hand met jou mediese behandeling werk om hoop, gemoedsrus en lewenskwaliteit te bevorder.
Lees Meer →Aanlyn Berading: Aanlynberading kan gedoen word deur ’n e-pos te stuur aan gretha@shisas.com. Die eerste e-pos is gratis. Die probleem word kortliks geskets, en alle kommunikasie word streng vertroulik hanteer. Verdere berading geskied teen R200 per terugvoer.