Pastorale terapeut

‘n Pastorale terapeut is iemand wat lewensvraagstukke vanuit ‘n geloofsperspektief aanspreek en help om heel te word.

2021-09-14T19:23:16+02:00

Kankerpasiënte

Is jy gediagnoseer met kanker? Voel jy verslae, ontnugter en vrees jy die dood? Is daar iets wat jy kan doen? Ja, jy kan kom vir visualisasie terapie. Baie van ons glo dat om gesond te word is iets wat aan [...]

2021-09-14T19:23:16+02:00

Persoonlike Probleme

Persoonlike Probleme? Moeg gestoei? Moedeloos? Kan jy goed nie hanteer nie? Weet jy nie watter kant toe nie? Is die lewe te veel? Worstel jy met 'n probleem? Kan jy nie vrede kry nie? Wil jy vry kom van dinge wat jou terughou [...]

2021-09-14T19:23:17+02:00

Huweliksvoorbereiding

Gaan jy trou? Geluk! Ek weet jy is baie opgewonde en jou oë is seker vol sterre en jy beplan aan jou troudag en trourok. Maar het jy al beplanning vir die huwelik gedoen? Sorg dat jy kom vir huweliksvoorbereiding! Wat is [...]

2021-09-14T19:23:17+02:00

Huweliksberading

Ongelukkig in jou huwelik? Iewers het iets groot verkeerd geloop..... Jy weet nie waar nie of miskien weet jy presies waar dit gebeur het, maar jou huwelik is nie wat jy wil hê dit moet wees nie. Daar is stilswye of 'n voortdurende konflik [...]

2021-09-14T19:23:17+02:00

Seksuele Molestering

Is jy seksueel gemolesteer? Jy is nie alleen nie. Een uit elke drie vroue en een uit sewe seuns is seksueel misbruik voor hulle 18 jaar oud is. As jy as kind gemolesteer is lei jy heelwaarskynlik nog steeds aan die effek (lang termyn [...]

KONTAK MY

Komtak my gerus vir enige navrae of om n afspraak te maak.

    Aanlynberading kan gedoen word deur ‘n e-pos te stuur aan gretha@shisas.com. Die eerste e-pos is gratis. Die probleem word kortliks geskets. Die berader sal die e-pos beantwoord, en alle kommunikasie word vertroulik hanteer. Berading geskied teen R200 per terugvoer. Sodra die fooi in die bankrekening ontvang word, ontvang die Berader ‘n sms, waarna terugvoer geskied van Pastorale terapeut