Is jy gediagnoseer met kanker? Voel jy verslae, ontnugter en vrees jy die dood? Is daar iets wat jy kan doen? Ja, jy kan kom vir visualisasie terapie. Baie van ons glo dat om gesond te word is iets wat aan ons "gedoen" word. Ons [...]
Persoonlike Probleme
admin2021-09-14T19:23:16+02:00Persoonlike Probleme? Moeg gestoei? Moedeloos? Kan jy goed nie hanteer nie? Weet jy nie watter kant toe nie? Is die lewe te veel? Worstel jy met 'n probleem? Kan jy nie vrede kry nie? Wil jy vry kom van dinge wat jou terughou in die lewe? Wil [...]
Huweliksvoorbereiding
admin2021-09-14T19:23:17+02:00Gaan jy trou? Geluk! Ek weet jy is baie opgewonde en jou oë is seker vol sterre en jy beplan aan jou troudag en trourok. Maar het jy al beplanning vir die huwelik gedoen? Sorg dat jy kom vir huweliksvoorbereiding! Wat is huweliksvoorbereiding? 'n Huwelik, [...]
Huweliksberading
admin2021-09-14T19:23:17+02:00Ongelukkig in jou huwelik? Iewers het iets groot verkeerd geloop..... Jy weet nie waar nie of miskien weet jy presies waar dit gebeur het, maar jou huwelik is nie wat jy wil hê dit moet wees nie. Daar is stilswye of 'n voortdurende konflik situasie tussen jou en [...]
Seksuele Molestering
admin2021-09-14T19:23:17+02:00Is jy seksueel gemolesteer? Jy is nie alleen nie. Een uit elke drie vroue en een uit sewe seuns is seksueel misbruik voor hulle 18 jaar oud is. As jy as kind gemolesteer is lei jy heelwaarskynlik nog steeds aan die effek (lang termyn gevolge) daarvan op jou [...]